Tuesday, August 24, 2010

KRIEKET

Krieket is n sport.
Dis maar net ‘n game.
Maar party bly getrou,
Maak nie saak van al die pyn!
Skree jy vir die Aussie,
Hou jy van Hayden, Lee en Ricky.
Skree jy vir die Springbok,
Het jy vir Kallis, Boucher en Pollock.

S.A., ons was al deur baie,
Veral apartheid en isolasie.
Maar ons het dit vir almal bewys,
Julle almal se maaie!”

Wides, lopies en ekstras.
Nie te praat van die wickets.
Want as jy tien verloor,
Is dit ongelukkig tickets!

Krieket, ons is lief vir jou.
En as ‘n nasie, sal ons jou opbou.


We don’t like criket,
WE LOVE IT!!!!!

No comments:

Post a Comment